NG Kerk De Aar Suid – Afstigting
NEDERDUITSGEREFORMEERDE GEMEENTE DE AAR SUID 4 NOVEMBER 1963 AFSTIGTING Reeds op 12 Desember 1958, dien daar ‘n verslag voor die Kerkraad van De Aar waarin van twee voorgestelde terreine melding gemaak word waarop ‘n kerkgebou en pastorie, vir die “toekomstige nuwe Suid-gemeente”, opgerig kan word. Dit was eers op 19 Oktober 1962 dat die beginsel [...]
« Previous Page