Tourism INDABA
A Tourism Indaba is held annually in Durban especially for overseas tour operators interested in purchasing tour packages in South Africa. The nine provinces each have a stand with stalls for all the different regions in each province. Since 2004 Emthanjeni Municipality has sent a delegation consisting of a councilor and official(s) to the Indaba to promote not only the municipal area, [...]
Musiekaand op Brandfontein
Op 4 Desember 2009 is ‘n uitsonderlike aand van ligte klassieke musiek op Brandfontein die plaas van Ian en Igme Strauss net buite De Aar gehou ten bate van Gentlecare – versorgingsoord van Britstown in ‘n gesellige klein saaltjie wat eens ‘n skuur by die plaasopstel was. Gentlecare was die aand verteenwoordig deur Me Elsabe Kriel, aangesien Ivonne en haar man [...]
De Aar Vloed – Januarie 2010
DE AAR. Grootskaalse opruimingswerk is hier aan die gang die hewige donderstorm se vloedvuis wat strate en erwe eergistermiddag in breë waterstrome omgeskep het. Minstens een inwoner het beswyk kort nadat hy van sy Toyota-bussie se dak uit die oorstroomde spoorwegduikweg gered is (sien berig hierby). Nog moontlike drenkelinge word in die oorstroomde duikweg gesoek. Die vloed het die [...]
Die Diereskuiling
Die Diereskuiling bestaan al vir sewe en ‘n half jaar. Daar kom swaar tye, hartseer tye en baie natsnoet liefde. Helpers het gekom en gegaan, maar elke keer is daar in ons behoeftes voorsien. Manse soos julle is ons steunpilare, want wanneer ons dink nou is ons teen die grond en sal nie weer uit [...]
